Philip Seymour Hoffman

Philip Seymour Hoffman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Philip Hoffman
Geboorte (1967-07-23)23 Julie 1967
Fairport, New York, Verenigde State
Sterfte 2 Februarie 2014 (op 46)
Manhattan, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Philip Seymour Hoffman was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Capote (2005), Charlie Wilson's War (2007), en The Master (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search